collapse

 
 
Welcome, Guest. Please login or register.
Add or submit links to our LINKS page. For additional categories contact a forum Administrator.

Recent Forum Topics

Dag trip by Norberto
[Yesterday at 12:13:17 PM]


Welcome to the Roam Africa Roadside Assist initiative by MrBig
[Yesterday at 08:07:17 AM]


Wilde lewe in jou tuin by Dual
[December 15, 2017, 08:32:41 PM]


Daylight running light with integrated indicators - Proof of concept. Thoughts? by theRéhann
[December 15, 2017, 12:07:00 PM]


Erkenning vir fotos by Norberto
[December 11, 2017, 07:49:03 PM]


Show your Thumper by Norberto
[December 11, 2017, 07:46:43 PM]


Akrapovic End Can 1200GS / ADV (2010 to 2012) by CaMojo
[December 11, 2017, 01:00:19 PM]


Why do we not have more people adventuring on small bikes? by michnus
[December 09, 2017, 05:00:48 AM]


Honda Africa Twin 'little brother' on the way by jthuynsma@hotmail.com
[December 06, 2017, 12:02:24 PM]


Saterdag middag uitry by Norberto
[December 03, 2017, 07:40:46 PM]

* Recent Blog Posts

4 Blogs, 68 Articles
Latest articles:

[April 24, 2017, 01:57:47 AM]

[April 24, 2017, 02:01:49 AM]

[April 24, 2017, 02:39:56 AM]

[April 24, 2017, 02:32:47 AM]

[April 24, 2017, 02:22:37 AM]

Author Topic: Moenie die eerste uitgawe van myFiets misloop nie!  (Read 2824 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline theRéhann

  • Senior Member
  • ****
  • Posts: 661
    • myFiets
  • Bike: Triumph 1200 Explorer
  • Location: Randburgh...
Re: Moenie die eerste uitgawe van myFiets misloop nie!
« Reply #20 on: August 22, 2013, 01:28:45 PM »
Hi ja bie lekker tydskrif  :thumbsup: :thumbsup: Nou wag ek net om te hoor waneer ek die Tom Tom moet kom haal  :grin:

 :ricky:
w w w . m y F i e t s . c o . z a

Offline luv2ride

  • Member
  • ***
  • Posts: 98
  • Bike: BMW F800 GS
  • Location: Pretoria
Re: Moenie die eerste uitgawe van myFiets misloop nie!
« Reply #21 on: August 22, 2013, 08:14:44 PM »
Hi ja bie lekker tydskrif  :thumbsup: :thumbsup: Nou wag ek net om te hoor waneer ek die Tom Tom moet kom haal  :grin:
  ek het nie geweet daar is twee om weg te gee nie. :pot: ek wag om net vir die foon om te lui  :ladida:
Ek kan ook nie wag vir die volgende uitgawe nie.
« Last Edit: August 22, 2013, 08:16:48 PM by luv2ride »

Offline theRéhann

  • Senior Member
  • ****
  • Posts: 661
    • myFiets
  • Bike: Triumph 1200 Explorer
  • Location: Randburgh...
Re: Moenie die eerste uitgawe van myFiets misloop nie!
« Reply #22 on: August 27, 2013, 04:24:57 PM »
...Jy is al seker al aan die woel met die tweede uitgawe...

Jip, en jy sal nie glo wie skryf vir ons nie!  :pot:
w w w . m y F i e t s . c o . z a

Online Dual

  • Senior Member
  • ****
  • Posts: 2226
  • Bike: Yamaha XT660 Z Tenere
  • Location: Hermanus
Re: Moenie die eerste uitgawe van myFiets misloop nie!
« Reply #23 on: April 16, 2017, 07:20:17 AM »
Het myFiets nou gestop?  :huh:

Offline desertfox

  • Newbie
  • *
  • Posts: 7
  • May The Force Be With You
  • Bike: Honda XL700V Transalp
  • Location: Brits North West
Re: Moenie die eerste uitgawe van myFiets misloop nie!
« Reply #24 on: April 18, 2017, 11:10:52 AM »
Rehan die ander dag gemail en gevra,hy het geval en been gebreek en kon toe nie meer aangaan nie ,seker tot hy weer mobile is.

Offline theRéhann

  • Senior Member
  • ****
  • Posts: 661
    • myFiets
  • Bike: Triumph 1200 Explorer
  • Location: Randburgh...
Re: Moenie die eerste uitgawe van myFiets misloop nie!
« Reply #25 on: April 18, 2017, 03:36:46 PM »
Ek werk aan die volgende uitgawe van myFiets  :embarrassed:

Baie dankie vir die belangstelling.

Ek het einde Julie 'n spectacular ongeluk gehad op die "22" en my enkel gebreek en net weer begin ry in Oktober toe val ek onseromonieel teen lae spoed terwyl ek kyk hoe iemand anders val en breek dieselfde enkel weer  :doh:

En einde Desember, net toe ek begin reg loop en begin kwyl vir fietsry, bars my blindederm. En dit was nogal 'n gedoente gewees. Verstommende hoeveelheid goed wat met jou derms kan verkeerdgaan  :shocked:

More gaan toets ons die nuwe GS!  :ricky:
w w w . m y F i e t s . c o . z a

Online Dual

  • Senior Member
  • ****
  • Posts: 2226
  • Bike: Yamaha XT660 Z Tenere
  • Location: Hermanus
Re: Moenie die eerste uitgawe van myFiets misloop nie!
« Reply #26 on: April 18, 2017, 03:39:29 PM »
Ai tog, alles gebeur in drieë, so nou is jou moeilikheid verby
Laat weet as jy iemand soek wat kan help om 'n storie te las, kan nie skryf soos julle boffins nie, ek praat maar met prantjies  :thumbsup:

Offline theRéhann

  • Senior Member
  • ****
  • Posts: 661
    • myFiets
  • Bike: Triumph 1200 Explorer
  • Location: Randburgh...
Re: Moenie die eerste uitgawe van myFiets misloop nie!
« Reply #27 on: April 18, 2017, 03:42:32 PM »
Ai tog, alles gebeur in drieë, so nou is jou moeilikheid verby
Laat weet as jy iemand soek wat kan help om 'n storie te las, kan nie skryf soos julle boffins nie, ek praat maar met prantjies  :thumbsup:

Ek hoop so!

Stuur, broer. Jy maak mooi prentjies!
w w w . m y F i e t s . c o . z a

Tags: