Author Topic: Middag uitry, fall down hill  (Read 144 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dual

  • Senior Member
  • ****
  • Posts: 2219
  • Bike: Yamaha XT660 Z Tenere
  • Location: Hermanus
Middag uitry, fall down hill
« on: November 05, 2017, 06:56:41 AM »
Saterdag middag, klaar gewerk en tyd vir 'n ry, moet balans in die lewe sit
Die seun gaan saam met sy KLR, nog 'n groentjie en ry heeltemal te min
Tyd vir bietjie leer







Vriend kom saam op XT, ontmoet ons op die pad





Die boere kry nie veel rus nie, werk, werk, werk



Terwyl ons die prag van die buitelug geniet





Dan, dis tyd om "fall down hill" aan die jongman bekend te stel, advies, ry stadig oor die klippe, staan op as jy ongemaklik voel en kies 'n lyn, en hou daai lyn



Helfte van die uitdaging klaar, die pad is onlangs geskraap en eintlik heel gemaklik gery



Die op was ook redelik maklik en "fall down hill" ook nou gedoen, heel maklik





75 Km se plesier, nog 'n tawwe dag in Afrika


Tags: