Author Topic: Saterdag middag uitry  (Read 108 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online Dual

  • Senior Member
  • ****
  • Posts: 2226
  • Bike: Yamaha XT660 Z Tenere
  • Location: Hermanus
Saterdag middag uitry
« on: December 03, 2017, 05:55:23 PM »
Besige paar weke agter die blad en nog Saterdag ook gewerk
Dankbaar vir die werk maar die uitry ly daaronder
Saterdag middag net besluit om gou 'n draai te ry en kop skoon te maak



Langs die pad net verby Stanford





Akkedisbergpas, mees Suidelikste pas in Afrika





Stofpad kom soek, afdraai









Ons nasionale vol, Bloukraan















Done and dusted soos die Ingelsman sou s



Wel, amper, nog enetjie op die stofpad



100 km se kopskoonmaak, hier naby my


Online Norberto

  • Member
  • ***
  • Posts: 157
  • Bike: Honda XRV750 Africa Twin
  • Location: Brackenhurst
Re: Saterdag middag uitry
« Reply #1 on: December 03, 2017, 07:40:46 PM »
Nice Dual


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ride, Live, Love

Tags: