Author Topic: Theewaterskloofdam 2018-01-05  (Read 94 times)

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

Offline Dual

  • Senior Member
  • ****
  • Posts: 2237
  • Bike: Yamaha XT660 Z Tenere
  • Location: Hermanus
Theewaterskloofdam 2018-01-05
« on: January 06, 2018, 09:51:18 AM »
Daar is 'n vlog oor water wat uit die dam gelaat word in die Sonderendrivier
Ook gerugte dat dit nie die waarheid is nie en dat die datums nie ooreenstem met die plasing daarvan nie
Wel, gelukkig bly ek naby genoeg om dit self te ondersoek









Dit is inderdaad so, die water word in die Sonderendrivier gepomp, die lewe onder die dam moet aangaan, daar is nie lewe sonder water nie





Die watervlak is werklik laag





Ons plaaslike De Bosdam is tans op 58%



Tags: